William Castle

William Castle
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Schloss Jr.
Geboorte (1914-04-24)24 April 1914
New York Stad, Verenigde State
Sterfte 31 Mei 1977 (op 63)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Vervaardiger, regisseur, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Castle (24 April 1914 – 31 Mei 1977) was 'n Amerikaanse vervaardiger, regisseur, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente House on Haunted Hill (1959), Homicidal (1961), Rosemary's Baby (1968), en Bug (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy